CRPS bewusmaking - Christelle de Beer draf 1000 dae agtereenvolgens

Loading player...
November is CRPS bewusmakingsmaand. Dit staan vir "complex regional pain syndrome". Christelle de Beer se voetbrug het in 2020 platgeval en dit was die begin van 'n lang en pynlike reis tot sy uiteindelik met CRPS gediagnoseer is. Sy het elke dag van haar lewe pyn. Tog laat sy nie toe dat haar pyn haar onder kry nie. Sy het besluit om te begin draf en het op 31 Oktober 2025 vir die 1000ste dag agtereenvolgens gaan draf. Haar storie sal jou motiveer in inspireer!
3 Nov 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

VERSKILMAKERS: Die GROOT Kersboom

Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer gee die grootste geskenk van almal word. By Castle Gate se ikoniese GROOT Kersboom bring GROOTfm 90.5 en die Worth It Foundation mense saam om ’n werklike verskil te maak. Van 17 November tot 13 Desember kan jy klere, skryfbehoeftes en blikkieskos…
4 Dec 3AM 17 min

LVG en Together we Bloom gee pragtige Poinsettas weg vir die Feesseisoen!

Die span van Together We Bloom en LVG het die GROOTfm 90.5-gemeenskap geseën met pragtige, bloedrooi Poinsettas vir die Feesseisoen. Jy ontvang twee, waarvan jy een kan ‘Pay it Forward’ – so in die gees van die seisoen! Poinseattas is maklike plante, en kan jy dit in enige son/lig/skadukol plaas…
1 Dec 5AM 5 min

VERSKILMAKERS: Orange Day

Vandag gesels ons oor Orange Day SA, ’n nasionale veldtog en geregistreerde nie-winsgewende inisiatief wat Suid-Afrikaners wil verenig teen geslagsgebaseerde geweld. Op Donderdag, 5 Desember 2025, word almal aangemoedig om ’n Orange Day SA-plakker te dra, of oranje aan te trek – ’n eenvoudige, maar kragtige manier om solidariteit te…
1 Dec 1AM 11 min

Prembaba's: uitdagings en wenke vir die eerste maande

Wanneer 'n baba te vroeg gebore word, is daar dikwels baie uitdagings wat daarmee saamkom. Prof Welma Lubbe, direkteur van Navorsingseenheid vir kwaliteit in verloskunde en verpleegkunde, verduidelik wat ouers kan verwag en gee praktiese wenke vir daardie eerste paar maande. Sy praat ook oor die belangrikheid van borsvoeding spesifiek…
17 Nov 5AM 11 min