Snoete-goete: Hitte-uitputting in troeteldiere

Loading player...
Dis somer en die temperature styg — maar dit beteken ook ons troeteldiere loop ’n groter risiko vir hitte-uitputting. Ons het met Dr. Bianca van Zyl van Garsfontein Veterinary Clinic gesels oor hoe om jou hond of kat veilig en koel te hou in hierdie warm maande.
24 Oct 2025 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes