VERSKILMAKERS: Garments of Grace

Loading player...
Garments of Grace is ’n liefdeprojek wat uit ’n moeilike seisoen en God se opdrag gebore is. Deur die insameling en verspreiding van tweedehandse (pre-loved) klere, skryfbehoeftes en ander items, bring Jolandie en haar span hoop, waardigheid en warmte aan gesinne en organisasies in nood. Selfs uit gebrokenheid wys hierdie projek dat God steeds besig is om te werk, en dat daar altyd 'n doel is.
16 Oct 2025 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Snoete-goete: Animotion

Wanneer ons aan prosteses dink, dink ons gewoonlik aan mense — maar tegnologie verander ook die lewens van diere wat ledemate verloor het weens beserings, ongelukke of aangebore toestande. Organisasies soos Animotion help om spesiaal-ontwerpte prosteses vir diere te ontwikkel, wat hulle weer mobiliteit, onafhanklikheid en ’n beter lewensgehalte gee…
6 Feb 8AM 8 min

Gemeenskapsfokus: Irene Homes

Christiaan Jooste van Cameleon Hope vertel van die infrastruktuuruitdagings by Irene Homes en doen 'n beroep op die gemeenskap om betrokke te raak.
5 Feb 5AM 3 min