Ruimteweek - Die raaisel van wurmtonnels

Loading player...
Dis Ruimteweek van 4-10 Oktober! Dr. Ruhann Steyn, Sterretoe ruimtefisikus sluit daagliks by ons aan met kort interessante brokkies oor die ruimte. Vandag kyk ons na wat 'n wurmtonnel is en wat dit in die toekoms moontlik vir tydreise of "time travelling" kan beteken.
9 Oct 2025 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes