Ruimteweek - Waarom is Pluto nie meer 'n planeet nie?

Loading player...
Dis Ruimteweek van 4-10 Oktober! Dr. Ruhann Steyn, Sterretoe ruimtefisikus sluit daagliks by ons aan met kort interessante brokkies oor die ruimte. Vandag kyk ons na waarom Pluto nie meer as 'n planeet geklassifseer word nie.
8 Oct 2025 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes