AAMP - Meesterplan sonder die boere

Loading player...
Terwyl die regering se Landbou- en Landbouverwerkingsmeesterplan (AAMP) vanjaar in Stellenbosch geëvalueer word, voel verskeie landbou-organisasies uitgesluit — onder andere Saai, WRSA en ander wat reeds in 2022 kritiek gelewer het op die plan. Volgens Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, is die AAMP besig om sy doel te mis: dit bevorder politieke ideologie bo praktiese oplossings vir boere. Hoewel TLU SA hierdie keer wel genooi is, meen TLU SA en ander dat dit steeds ’n “meesterplan sonder boere” is.
8 Oct 2025 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Snoete-goete: Animotion

Wanneer ons aan prosteses dink, dink ons gewoonlik aan mense — maar tegnologie verander ook die lewens van diere wat ledemate verloor het weens beserings, ongelukke of aangebore toestande. Organisasies soos Animotion help om spesiaal-ontwerpte prosteses vir diere te ontwikkel, wat hulle weer mobiliteit, onafhanklikheid en ’n beter lewensgehalte gee…
6 Feb 8AM 8 min

Gemeenskapsfokus: Irene Homes

Christiaan Jooste van Cameleon Hope vertel van die infrastruktuuruitdagings by Irene Homes en doen 'n beroep op die gemeenskap om betrokke te raak.
5 Feb 5AM 3 min