Snoete-goete: Wêreld Hondsdolheidsdag

Loading player...
28 September is Wêreldhondsdolheidsdag. Carli du Plessis is ’n sesjarige wat op 17 Julie 2017 aan hondsdolheid oorlede is. Werna Venter, verteenwoordiger van die Carli Rooivlagbewusmakingsveldtog teen hondsdolheid gesels oordie projek, wat deur Carli se familie en ander betrokkenes begin is om inligting oor dié dodelike siekte te versprei en om die voorkoming daarvan te bevorder.
6 Oct 2025 2AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes