VERSKILMAKERS: Cameleon Hope en Irene Homes

Loading player...
Christiaan Jooste en Stephan Venter van Cameleon Hope en Anna-Louise Olivier, CEO van Irene Homes het by Sarina aangesluit om meer te vertel van die werk waarmee hul besig is en hoe hul daagliks 'n verskil maak in talle mense se lewens.
6 Oct 2025 2AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes