#OntbytMetDoepieEnNina - Stand van Afrikaanse skole

Loading player...
Mnr. Daan Potgieter, Hoof-uitvoerende beampte van die Afrikaans OnderwysNetwerk, gesels vanoggend oor die belangrikheid van moedertaalonderrig asook die stand van afrikaanse enkelmedium skole.
15 Sep 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Is jy okay (Stres tydens eksamen)

Onns spelterapeut Arette Burger kuier weer vanoggend saam om te gesels hoe jy as ouer kan help om jou kind se stres onder beheer kan hou tydens eksamen tyd. Arette is ook beskikbaar op e-pos by arette@goodgift.co.za en noem asb dat jy het van haar gehoor op Ontbyt met Doepie…
3 Nov 18 min

#OntbytMetDoepieEnNina - GeeWeek (Tjokkertjies vir Jesus)

Leonie du preez is die Tjokkertjies se lewensafrigter, Helen Du Plessis is die hoof by Tjokkertjies en Aiden Liebenberg is 'n Oud Tjokkertjie wat kom vertel hoe Atterbury trust 'n invloed gehad het op hulle en wat Tjokkers vir die gemeenskap bedoel
30 Oct 27 min