Other recent episodes

Van selfwaarde tot netwaarde - Carla Venter en Taryn Hunter Sharman help vroue leer oor geld
#VreugdeJoy Neem beheer van jou finansies. Taryn Hunter Sharman van Faith and Fear en Carla Venter van Money with Carla gee saam hulp en raad. Hoe finansies inpas by geloof en verhoudings.

Chantall van der Merwe bemoedig vroue met Spring into you
#VreugdeJoy Dis belangrik om tyd te maak vir jou gesondheid - geestelik en fisies. Chantall van der Merwe deel 'n manier om dit te doen.

Wil jy weet hoe om jou plek in die Koningkryk te vind en ontgin? Brigette Marx deel oor haar roeping.
#VreugdeJoy Brigette Marx deel oor die komponente en bergpieke van die Koninkryk.

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...
#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.

Wat is jou storie? Vier vrouens deel hoe ons mekaar kan bystaan deur te deel.
#VreugdeJoy Debbie, Rika, Marelize en Denise van Wat is jou storie - Your story matters gesels oor hoe stories deel jou kan bemoedig en deel maak van die groter gemeenskap in Christus.

