Gly – Uit die hart van ’n Afrikaanse sangeres: Melissa Jane se nuutste enkelsnit

Loading player...
Melissa Jane, ’n Afrikaanse sangeres, liedjieskrywer en musikant vanuit Worcester, bring haar nuutste enkelsnit Gly uit . Die lied spreek oor die soektog na liefde, geluk en vreugde gebou op haar passie en God-gewe talent.
11 Sep 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Sentiment se Regardt oor 'Ek Wil Jou Sien'

Ek het met Regardt van Sentiment gesels oor hul debuut-enkelsnit, Ek Wil Jou Sien. 'n Liedjie oor daardie een persoon vir wie jy enigiets sal doen net om te sien. Die Afrikaanse rockgroep bestaan uit Jako Meyer (sang) en Regardt Scheepers (kitaar), met 'n klank vol groot kore en emosie…
15 Sep 7 min

Onike: van gebrokenheid na genesing

Sangeres Onike se nuwe enkelsnit Sterker onthul 'n reis van trauma, die verlies van haar pa en die ontdekking dat 'n mens na die donkerste tye steeds kan opstaan.
10 Sep 9 min