#DieGrootTrek - Magnolia se nuwe baadjie

Loading player...
Janet du Preez en Lydia Maree van Magnolia Masekhane asook Bernard Hanekom van City of Tshwane, Direkteur van CUP (Community Upliftment Projects), het kom gesels op die GrootTrek saam met Doepie en Nina. Die twee dames het begin om Magnolia Dell weer mooi te maak en nooi die gemeenskap uit om te help.Janet du Preez en Lydia Maree van Magnolia Masekhane asook Bernard Hanekom van City of Tshwane, Direkteur van CUP (Community Upliftment Projects), het kom gesels op die GrootTrek saam met Doepie en Nina. Die twee dames het begin om Magnolia Dell weer mooi te maak en nooi die gemeenskap uit om te help.
12 Aug 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min