Hulle sing wat ons almal voel! 🎶 Ek het met Keynan Fox & Abigail de Villiers gesels oor hulle nuwe liedjie Die Verlang-liedjie saam met Akademia – oor heimwee, hoop en die musiekblyspel waaruit dit gebore is.
I caught up with Tanner Wareham about his surprise new single ‘You Problem’ 🎶 Born from his friend Bevan Venter’s joke “sounds like a you problem,” it’s an upbeat country-folk detour from his usual Afro sound all about chasing the positive and not letting other people’s problems bring you down…
Ons gesels met Dillon Voster oor sy nuwe enkelsnit ‘Sal Ek Ophou’, die opvolg van “Dans Met My”, en sy pad vorentoe in Afrikaanse musiek. Luister die volledige onderhoud hier!
Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.