'Jy kán’ sê Prop met LIG-konsert vir gestremdes

Loading player...
Hy wil vir mense wat daagliks weens gestremdhede voor unieke uitdagings te staan kom, wys dat hulle dit kán oorkom.
4 Aug 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Liefdesliedjie op skrywerskamp gebore

“Alles vir ʼn oomblik” is nie jou deursnee-liefdesliedjie nie, aangesien dit ʼn mengsel van angstigheid en positiwiteit oor die liefde bevat.
9 Feb 9 min