#DieGrootTrek - Grootgeld met Jan en Denise van PSG Silver Lakes

Loading player...
Jan en Denise het weer kom inloer om ons te vertel waar regte groei vandaan kom met jou beleggings asook verduidelik wat die verskillende bateklasse is en hoe dit werk.
29 Jul 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Raaf in Studio

Raaf se Lourens en Este het by Doepie en Nina kom kuier om te gesels oor hulle nuwe “villa/kasteel” wat hulle opknap, Sophie, die nuutste byvoeging tot hulle gesin en ook ‘n sneakpeak gegee van die nuwe, ongelooflike musiek waarmee hulle besig is.
17 Apr 20 min