#DieGroottrek - Govan Whittles

Loading player...
Bekroonde Joernalis, Govan Whittles, kom kuier by Doepie en Nina en gesels oor sy nuuste program op kykNET, Govan Ontbloot, en deel ook van sy ervaringe agter die Carte Blanche kameras.
28 Jul 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min