#DieGrootTrek - Snotkop

Loading player...
Snotkop het kom inloer by Doepie & Nina vandag om bietjie te gesels oor sy tuiste in Natal en ook hoekom hy so lief is daarvaar om die tannies nou en dan warm onder die kraag te maak met sy musiek.
25 Jul 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Rian Van Heerden (Beloofde Land)

Rian het kom kuier by Doepie en Nina om te gesels oor sy nuwe reeks "Beloofde Land" wat onder andere gesels met Suid-Afrikaners in die VSA en wat terug is op eie bodem en of die gras werklik groener is aan die ander kant.
19 Jan 14 min