#WeeksdaeVibesMetVenita - Chxrl | 21 Julie

Loading player...
Hy het net een doel en een doel alleen, en dit is om musiek te maak wat met die hart praat. Chxrl het baie stories om nog te vertel en met sy nuutste enkelsnit "Last Mistake" vertel hy jou die storie van waar jy moet ophou bang wees om te lewe en net te gaan vir dit wat jy graag wil hê.
21 Jul 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Etienne Steyn | 7 April

Etienne Steyn gesels met Venita oor sy nuutste enkelsnit 'These Moments'. Hy verduidelik hoe hy besef het dat dit die klein oomblikke in die lewe is wat die grootste impak het en wou daardie boodskap oordra in sy musiek.
7 Apr 17 min