Babette stel nuwe enkelsnit, Ons lewe net een keer, bekend.

Loading player...
‘n Inspirerende lied oor selfontdekking, vryheid en die keuse om jou eie geluk te volg. Met ’n musiekvideo in Centurion, deel Babette haar storie van weer opstaan na ‘n moeilike tyd, insluitend haar oorwinning oor borskanker. Luister en laat dit jou inspireer om jou eie pad te vind!
15 Jul 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Sentiment se Regardt oor 'Ek Wil Jou Sien'

Ek het met Regardt van Sentiment gesels oor hul debuut-enkelsnit, Ek Wil Jou Sien. 'n Liedjie oor daardie een persoon vir wie jy enigiets sal doen net om te sien. Die Afrikaanse rockgroep bestaan uit Jako Meyer (sang) en Regardt Scheepers (kitaar), met 'n klank vol groot kore en emosie…
15 Sep 7 min

Onike: van gebrokenheid na genesing

Sangeres Onike se nuwe enkelsnit Sterker onthul 'n reis van trauma, die verlies van haar pa en die ontdekking dat 'n mens na die donkerste tye steeds kan opstaan.
10 Sep 9 min