Onike het n nuwe enkelsnit "Eers vir my hou" !

Loading player...
Die Afrikaanse musiekwêreld kry 'n opregte en emosionele toevoeging met die vrystelling van Eers Vir My Hou.

Hierdie enkelsnit, geskryf deur Hugo Ludik, Emil Paul, Julanie J en Onike, vertel die storie van ’n paartjie wat hul verhouding vir nou vir hulself wil hou. Die idee agter die enkelsnit is eenvoudig: “Wat die wêreld nie sien nie, kan die wêreld nie seer maak nie.”
9 Jul 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Sentiment se Regardt oor 'Ek Wil Jou Sien'

Ek het met Regardt van Sentiment gesels oor hul debuut-enkelsnit, Ek Wil Jou Sien. 'n Liedjie oor daardie een persoon vir wie jy enigiets sal doen net om te sien. Die Afrikaanse rockgroep bestaan uit Jako Meyer (sang) en Regardt Scheepers (kitaar), met 'n klank vol groot kore en emosie…
15 Sep 7 min

Onike: van gebrokenheid na genesing

Sangeres Onike se nuwe enkelsnit Sterker onthul 'n reis van trauma, die verlies van haar pa en die ontdekking dat 'n mens na die donkerste tye steeds kan opstaan.
10 Sep 9 min