#DieGrootTrek - Booshle G

Loading player...
Dis sy eerste kuier by GROOTfm en Booshle G het kom gesels oor sy nuuste enkelsnit, Bestlife, op die GROOTTrek saam met Doepie en Nina
12 Jun 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Raaf in Studio

Raaf se Lourens en Este het by Doepie en Nina kom kuier om te gesels oor hulle nuwe “villa/kasteel” wat hulle opknap, Sophie, die nuutste byvoeging tot hulle gesin en ook ‘n sneakpeak gegee van die nuwe, ongelooflike musiek waarmee hulle besig is.
17 Apr 20 min