#DieGrootTrek - GeeWeek (Joy in the Box)

Loading player...
Christene Smit van Joy in the Box (Kairos se Kersfees-projek), vertel ons meer van hoe Kairos hoop en lig in 'n boks bring vir Kersfees...
27 May 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Liezel van Intiem

Liezel van der Merwe van Intiem, kom gesels met Doepie en Nina oordie 5 W's wat die Huwelik laat woema gee... sy deel ook refleksie vrae wat jy en jou maat oor kan dink.
20 Oct 12 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Ollyvans "Op YS"

Van die wynlande in Franschhoek tot die opnamestudio's van Suid-Afrika, bewys Ollyvans dat kreatiwiteit geen grense ken nie. Ná sy debuutduet saam met Tasché verlede jaar, tree Ollyvans nou weer na vore as kunstenaar met sy nuwe enkelsnit, "Op Ys"
19 Oct 21 min