#DieGrootTrek - Elma Makenzie

Loading player...
Elma Makenzie deel op Goeie Vrydag haar getuienis met Nina. Dis 'n getuienis van God se getrouheid in 'n tyd toe Elma stoksielalleen was en nie 'n uitweg gesien het nie... Ook 'n storie van 'n vrou wat haar ALLES vir Jesus gee...
18 Apr 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min