Heimwee oor jongmensjare kry gestalte in Ruan Josh-snit

Loading player...
“Met dit waardeur ek nou is, raak mens ook bewus van die lewe en die beperkte tyd wat jy saam met jou geliefdes het. In die uitdagings wat die lewe gooi, moet jy die mooi en die seëninge raaksien.”
29 Apr 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Brug na hoop: Projek gee kinders nuwe kans

“By ‘Bemagtig ʼn kind’ bou ons doelbewus ʼn brug wat kinders help om uitdagende omstandighede oor te steek na ʼn toekoms vol hoop, stabiliteit en geleenthede. Ons glo alle kinders verdien ʼn regverdige kans om hulle volle potensiaal te bereik.”
30 Apr 4 min

Dirk wys dieper kant met nuwe snit

“Ek wil deur die liedjie die hoop bring dat mense in ʼn soortgelyke situasie iemand sal vind wat daardie seer deur liefhê sal laat verdwyn. Ek het nie weer iemand gekry nie, maar ek het dit in God gevind.”
24 Apr 7 min

Afrikaanse toppresteerders skitter in SOS se nuwe nasionale ranglys

Agter elke matriekpunt skuil ʼn storie van harde werk. Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die SOS, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die erkenning vir die land se top- Afrikaanse matrikulante en uitvind wat hul sukses vir skole en gemeenskappe beteken
28 Apr 10 min

‘Help, graad 4 is hier!’

“Graad 4 is dikwels ʼn groter aanpassing as graad 1,” sê Unine Laas, Grondslagfasespesialis by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum, in Maroela Media se ateljee.
24 Apr 22 min