
G20-beraad: EFF vies oor Trump se reaksie
--:--
Die EFF sê hy neem kennis van ʼn plasing op sosiale media waarin president Donald Trump van Amerika sê hy het sy bedenkinge oor die bywoning van die G20-beraad in Suid-Afrika. ʼn Woordvoerder, Sinawo Thambo, sê Trump voer grondgrype en volksmoord as rede aan en het ʼn video geplaas van Julius Malema wat in die Suid-Afrikaanse Parlement oor die grondvraagstuk praat: