Kleinhandelaars van klere, skoene dryf SA groei in Februarie

Loading player...
Kleinhandelverkope in Februarie het volgens Statistieke Suid-Afrika met 3,9-persent gestyg vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die sterkste groei is getoon by kleinhandelaars van tekstiele, klere, skoene en leerware teen 15,7-persent, sowel as algemene handelaars, wat met 3,4-persent gestyg het. Raquel Floris van Statistieke SA sê egter op 'n maand-tot-maand-grondslag het seisoensaangepaste verkope met 1,3-persent gedaal vergeleke met Januarie:
18 Apr 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Cyril gaan gou datum vir nasionale dialoog aankondig

Adjunkpresident Paul Mashatile sê president Cyril Ramaphosa sal binnekort die datum aankondig vir die nasionale dialoog wat daarop gemik is om Suid-Afrika se dringende uitdagings aan te spreek. Die dialoog sal die regering, die burgerlike samelewing, kerke, tradisionele leiers en politieke partye bymekaarbring. Mashatile het die Nasionale Raad van Provinsies…
30 May 9AM 1 min

VN bekommerd oor burgerlike ongevalle in Oekraïne

Die Verenigde Nasies waarsku die stygende aantal burgerlike ongevalle en toenemende humanitêre krisis kan ʼn diplomatieke einde aan die oorlog in Oekraïne ontspoor. Rusland het verlede naweek sy grootste vlaag aanvalle met ʼn rekordgetal langafstandmissiele en hommeltuie op Kiev uitgevoer en tientalle burgerlikes is dood. Rosemary DiCarlo van die VN…
30 May 9AM 1 min

Ongwediva stel dienslewering voorop

Die burgemeester van Ongwediva, Taarah Shalyefu, sê die dorpsraad prioritiseer steeds belangrike ontwikkelingskwessies terwyl die dorp groei. Shalyefu beklemtoon dat die begroting van 205,5 miljoen Namibiese dollar daarop gemik is om dienslewering vir beide inwoners en besoekers te verbeter. Die begrotingstoewysing vir die jaar 2025/26 prioritiseer behuising en sanitasie, grondlewering,…
30 May 9AM 1 min

G20-leiersberaad sal by Nasrec aangebied word

Die G20-leiersberaad in November sal by die Nasrec-eksposentrum in Soweto plaasvind. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die geleentheid by die geskiedkundige perseel versterk pogings om ruimtelike beplanning uit die apartheid-era aan te spreek. Die minister sê Nasrec Soccer City, is vir groot ekspo's soos Electra Mining Africa…
30 May 9AM 1 min

Rentekoersverlaging-besluit is korrek, sê ekonoom

ʼn Ekonoom aan die Noordwes-universiteit se Sakeskool, Raymond Parsons, sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee se besluit om sy rentekoersverlagingsiklus voort te sit, is die regte een. Die komitee het die koers met 25 basispunte gesny. Dit bring die terugkoopkoers af tot 7,25-persent en die prima uitleenkoers tot 10,75-persent…
30 May 7AM 1 min