
SA stres oor handel met VSA
--:--
Die presidensie bekommerd oor die nuwe tariewe wat ingestel word op Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika. Suid-Afrika is een van 60 lande wat president Donald Trump uitgesonder het vir hoër tariewe. President Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die tariewe van 30 persent beklemtoon die dringendheid om ʼn nuwe bilaterale en wedersyds voordelige handelsooreenkoms met Amerika te beding om handelsekerheid in die lang termyn te verseker: