Behuising vir polisie is hoog op Iipumbu se agenda

--:--
Behuising vir Namibië se magte in uniform is die eerste projek op die radar van die nuwe minister van binnelandse sake en veiligheid, Lucia Iipumbu. Sy het met die ministerie se amptenare en veiligheidsegment vergader.
1 Apr 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

NamBTS soek Saterdag jou bloed!

Die Namibiese Bloedoortappingsdiens hou Saterdag sy landswye Red Saturday-veldtog om bloedskenkings te bekom in aanloop na Paasfees. Skenkings sal in verskeie sentrums regoor die land gemaak kan word. Die bemarkingshoof van die diens, Zita Tobin, het meer.
8 Apr 10AM 1 min

Handelminister lê effek van Trump se tariewe op Namibië uit

Die Nasionale Vergadering het weer begin sit na 'n week se onderbreking. Amerikaanse president Donald Trump se invoertariewe van 21 persent op Namibiese invoere het ter sprake gekom. Handelminister Selma Ashipala-Musavyi TERUG: Die regering is tans in gesprekke met Amerika se ambassadeur na Namibië sowel as die Amerikaanse ambassade. Die…
8 Apr 10AM 1 min

Wat word van efundja-water, wil Venaani weet

Die parlementslede het voortgegaan met 'n vrae-sessie wat aan verskillende ministers gerig is. Die efundja in die noorde was voorop, met die PDM-president McHenry Venaani wat kennis gegee het dat hy eerste minister Elijah Ngurare sal vra oor planne om die water op te vang vir toekomstige gebruik.
8 Apr 10AM 1 min

Sukkelende suiwelsektor 'kort dringende aanspreking met beleid'

Reaksie word ontvang op die oorsig deur die Namibiese Landbou-unie vir die laaste kwartaal van 2024. Die suiwelsektor se winsgewendheid toon ‘n kommerwekkende neiging met klein winste wat tot 2017 aangeteken is en toe skerp begin daal het na amper 50 persent verliese teen 2022, en teen einde 2024 op…
8 Apr 10AM 1 min