#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Air Traffic Controller

Loading player...
Al ooit gewonder wat doen die manne in daai groot torings by n lughawe? Wel hulle maak seker dat die vliegtuie nie teen mekaar bots nie en gee ook die instruksies van waar om te vlieg en land. Sean Warren het vandag ons kom vertel van sy beroep.
10 Mar 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min