Oppinuus - Mike Bolhuis

Loading player...
Mike Bolhuis gesels met Annelie oor die arrestasie van Thabang Malan wat daarvan beskuldig word dat hy bedrog gepleeg het en mense met skelm slenters gevang het
27 Feb 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min

Groot Biddag - Verwerping

Annelie gesels met Ds. Wynand Strydom van en Ds Jaco Strydom van Echo Jeug oor verwerping - Die verwerping van kinders, bejaardes en die swakstes in ons samelewing en wat ons veranwoordelikheid is maar ook wat om te doen wanneer dit voel asof God my verwerp het
23 Apr 30 min