#DieGrootTrek - The Mommy Club van die Hoofstad

Loading player...
Showmax skop op die 14de Maart 'n nuwe seisoen af van The Mommy Club maarr die keer speel dit af in die Hoofstad met 5 mammas wat vir ons hulle lewens wys. Ansu Viljoen en Louise Volschenk het kom kuier om te vertel oor hoe hulle betrokke geraak het en wat ons kan verwag van die reeks.
4 Mar 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min