#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Gebare Taaltolk

Loading player...
Daar is n groot moontlikheid dat jy al vir Melinda gesien het iewers in 'n klein hoekie op jou TV skerm besig om tolkwerk te doen vir mense wat doof is. Vandag leer ons meer oor wat presies 'n gebare taaltolk is en hoe haar beroep duisende mense help reg oor die wereld.
3 Mar 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min