Weeksdae Vibes met Venita Engelbrecht - Janine Fourie, 19 Februarie

Loading player...
Dis altyd lekker om saam met vriende en familie om ’n tafel te kuier. Dis ’n BONUS wanneer daardie kuiertjies jou musiek inspireer! Janine Fourie gesels op #WeeksdaeVibesMetVenita oor haar nuutste enkelsnit ‘All I Need’, en sy verklap dat al wat sy nodig het in die lewe is, “Son, Geluk, Vriende en WYN”!
19 Feb 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Etienne Steyn | 7 April

Etienne Steyn gesels met Venita oor sy nuutste enkelsnit 'These Moments'. Hy verduidelik hoe hy besef het dat dit die klein oomblikke in die lewe is wat die grootste impak het en wou daardie boodskap oordra in sy musiek.
7 Apr 17 min