#ALT-Fokus met Venita - Len Muller, 13 Februarie

Loading player...
Len Muller is #ALT-Fokus se Hoof-fokus vir die week. Venita en Len gesels oor die begin jare van sy loopbaan, en die struikelblokke wat hy moes oorkom om aan te hou in homself en sy musiek glo. Hulle gesels ook oor sy nuutste eneklsnit ‘Soos ‘n Engel’ en wat nog voorlê vir die res van die jaar.
13 Feb 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Loufi | 30 Junie 

Loufi gesels saam met Venita op #WeeksdaeVibes oor sy nuwe enkelsnit, “Huis Toe”. Hy vertel wie en waar sy “huis” is, én waarom hy sy hart oopmaak deur sy musiek vir mense wat genesing en hoop daarin vind.
30 Jun 40 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Emmi | 25 Junie

Emmi het op #WeeksdaeVibes met Venita kom kuier en gesels oor haar derde pop-enkelsnit, Wat Gaan Gebeur. Sy vertel meer oor die storie agter die lied — daardie “wat as?”-oomblik wanneer jy wonder of jy die sprong moet neem en om ’n kans te vat.
25 Jun 21 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Aidan Kade | 24 Junie

Aidan Kade het op #WeeksdaeVibes met Venita kom kuier en gesels oor hul emosionele nuwe enkelsnit, Hoor Jy My? Hulle gesels meer oor die emosie agter die musiek en hoe mens soms net die behoefte het om werklik gehoor te word.
24 Jun 21 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Sasha Burn | 23 Junie

Venita gesels met Sasha Burn oor haar splinternuwe enkelsnit ONE. Sy vertel hoe hierdie liedjie gaan oorliefde, verlange en daardie groot “wat as?”-vrae wat ons almal soms ronddra.
23 Jun 9 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Manfred Zipfel | 22 Junie 

Manfred Zipfel het onlangs sy nuutste enkelsnit, Colours of the Earth, vrygestel – ’n kragtige en emosionele liedjie met ’n belangrike boodskap oor ons verhouding met die aarde en die verantwoordelikheid wat ons dra om dit te beskerm. Hy gesels met Venita oor hierdie enkelsnit en deel meer oor sy…
22 Jun 15 min