#DieGROOTBrekfis Deon GROOT - Plek in my hart

Loading player...
Deon GROOT het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om met Ruben Delmage en Charonike Nel te kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Plek in my hart". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
10 Feb Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Joshua Na Die Reen (feat. Seuns van Vlug) - Kompas

Een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars, Joshua na die Reën (JNDR), neem 'n dapper tree vorentoe met 'n nuwe alternatiewe projek wat sy musiekloopbaan in 2025 opnuut gaan herdefinieer. Na elf jaar waarin hy gehore betower het met sy unieke kontemporêre solo-klank in die Afrikaanse musiekbedryf, begin JNDR 'n…
20 Mar 27 min