Die legende Tannie Anneli van Rooyen het met Charonike gesels oor haar onuitputbare vreugde en geloof en wat die nuwe Sensasie weergawes van haar treffers vir haar beteken. Luister gerus weer!
Tarryn Johnston en Warren Rocchi het met Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor hoe die gemeenskap hande vat om die Hennopsrivier skoon te maak. Luister gerus weer
Die inspirerende entrepreneur en stigter van Genlink, Marko Stavrou, het met Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis gesels oor Generasie Z en hoe verskillende generasies mekaar beter kan verstaan. Luister gerus weer!
Die legende, MEl Botes, het by Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis kom kuier om te gesels oor sy splinternuwe musiekblyspel "Die Riversimfonie". Luister gerus weer!
Elandré het by Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis kom kuier vir 'n baie spesiale luistersessie van sy nuwe album, "Aandklank". Luister gerus weer hier.
Leierskapskenner, Anja van Beek, het met Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor hoe leiers en werknemers hul Emosionele Intelligensie kan bou om meer suksesvol in die werksplek te funksioneer. Luister gerus weer hier.
Liezel van der Merwe se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis gemis? Luister gerus weer hier.
3 Jul
3 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.