Vandag kuier die welbekende Retief Burger saam met Bertha in die ateljee om bietjie te kom vertel oor hoekom lofprys ons? Hy gaan ook lekker gesels oor die PRAISE SA konsert wat die 11de April by die Moreleta Kampus gaan plaasvind.
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag heerlik met die organiseerder van die Praise SA konsert - Julita Kok - en hoor bietjie wat is die hart agter hierdie Praise SA konsert wat die 11de April 2025 by die Moreleta Kampus gaan plaasvind
Stefanie Minnaar kuier vandag in Vreugde/Joy en gesels oor tieners en hulle dinge. Sy vertel ook van haar nuwe boek, 'n A-Z ouerhandleiding en krisis hantering Charles van Onselen and Sanet Deysel talks to Dr. Thomas McCuddy of Families of Virtue and the work they are currently doing in South…
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag lekker met Stella, oor haar liefde vir musiek, die Here en ook die Praise South Africa konsert wat gaan plaasvind op die 11 de April 2025 by die Moreleta Kampus in Pretoria
Daar is soveel maniere om jou bediening uit te leef. Bertha gesels vandag met Chantel Janse van Rensburg van Radiant Motivation & Coaching wat haar storie met ons kom deel. 'n Storie van hoop en dat God werklik alles ten goede kan laat meewerk!
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.