Laaste Vasbyt was reuse-sukses

Loading player...
Die sesde en laaste been van die Weskus 4x4 Vasbyt is met groot sukses op Walvisbaai aangebied. Daar was 20 voertuie met drie spanne uit Suid-Afrika wat net vir die pret deelgeneem het, soos Francois Lottering verduidelik.
29 Dec 2024 1AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Ekonoom gesels oor 2024 se uitdagings

Die jaar 2024 het die uitdagings vir Namibië onderstreep om stabiliteit in 'n vinnig veranderende wêreld te verseker. Dit het gewissel van die Bank van Namibië wat rentekoers-besluite moes navigeer, tot 'n ongebalanseerde ekonomiese herstel en 'n herbeoordeling van olie- en gasontdekkings, en die onstuimige verkiesings wat in die hof…
31 Dec 2024 4AM 1 min

Lebombo funksioneer normaal

Die Grensbestuursowerheid in Suid-Afrika het bevestig die bedryf van die Lebombo-grenspos in Mpumalanga is terug na normaal. Dit volg nadat Mosambiek se opposisieleier, Venancio Mondlane, aangekondig het betogings teen die verkiesingsuitslae word vir vyf dae opgeskort. Die owerheid se adjunk-kommissaris, Mmemme Mogotsi, sê daar is nie meer toue vragmotors nie…
31 Dec 2024 4AM 1 min

Klimaat het 'ineengestort' - Guterres

Die Verenigde Nasies sê klimaatsverandering het in 2024 'n spoor van uiterste weer en rekordhitte gelaat en versoek die wêreld om af te wyk van die weg na ondergang. Die VN se weer- en klimaatsagentskap, die Wêreld Weerkunde-organisasie, sê hierdie jaar gaan die warmste jaar op rekord wees en sluit…
31 Dec 2024 4AM 1 min

2025 is 'n nuwe hoofstuk - Stefan Ludik

Na 'n moeilike jaar is dit tyd vir 'n nuwe hoofstuk, 2025. Vergeet al jou bekommernisse en bring positiwiteit en hoop terug in jou lewe. Die bekende sanger Stefan Ludik deel 'n stukkie positiwiteit met Kosmos 94.1 se luisteraars.
31 Dec 2024 4AM 1 min

Imalwa slaag met bevel vir behoud van eiendom

Aanklaer-generaal Martha Imalwa het geslaag in haar ‘n dringende aansoek vir 'n bevel vir die behoud van eiendom kragtens die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad. Yanna Smith het meer.
31 Dec 2024 2AM 1 min