Swakop, Walvis burgemeesters sê dankie, kyk vorentoe

Loading player...
Die burgemeesters van Swakopmund en Walvisbaai sê 2024 was 'n uitdagende jaar. Die buurdorpe het mekaar ondersteun en plaaslike besighede en kliënte op innoverende maniere bygestaan. Walvisbaai-burgemeester Trevino Forbes het die dorp se inwoners bedank en die hawedorp se rol as 'n leier in ekonomiese ontwikkeling uitgelig.
25 Dec 11PM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Kry permit vir hout-oes, of jy kry misdaadrekord

Die Kavango-Wes-streek sukkel steeds met die onwettige oes van hout. Permitte word sedert 2023 uitgereik aan diegene wat aan streng vereistes voldoen. NamPol en die Namibiese Inkomste-agentskap het in 2023 en vanjaar meer as 1 600 stukke onwettige hout en 1 800 planke van Angola en Zambië gekonfiskeer. Boetes van…
26 Dec 5AM 1 min

Bestuurders op B1 se padgedrag wek kommer

Die Namibiese Polisie in die Otjozondjupa-streek het kommer uitgespreek oor die houding van sommige bestuurders op die B1, wat voortdurend verkeerswette en -regulasies verontagsaam. NamPol se gemeenskapskakelbeampte, senior inspekteur Maureen Mbeha, vra vir nakoming van die wette en versoek motoriste om noodvoertuie die reg van weg te gee, aangesien sommige…
26 Dec 3AM 1 min

Tiener-Kersgeboortes sit statutêre verkragting in fokus

Die gesondheidsdepartment vier die veilige aankoms van meer as 570 babas, onder wie ses tweelinge, op Kersdag in gesondheidsfasiliteite landwyd. KwaZulu-Natal het 47 Kersbabas verwelkom. Onder die ma's is drie 15-jariges en 'n 13-jarige, wat kommer oor die gemeenskap laat ontstaan. Die LUR vir Gesondheid in die provinsie, Nomagugu Simelane,…
26 Dec 3AM 1 min

Wees veilig oor Kersfees, Nuwejaar: eerste minister

Die land se paaie is steeds uiters besig met duisende mense wat reis om tyd saam met hul geliefdes deur te bring. Wetstoepassingsagentskappe doen 'n beroep op motoriste om by die padveiligheidsreëls te bly. Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en wens alle Namibiërs 'n veilige…
25 Dec 5AM 1 min