Wees veilig oor Kersfees, Nuwejaar: eerste minister
Loading player...
Die land se paaie is steeds uiters besig met duisende mense wat reis om tyd saam met hul geliefdes deur te bring. Wetstoepassingsagentskappe doen 'n beroep op motoriste om by die padveiligheidsreëls te bly. Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en wens alle Namibiërs 'n veilige feesseisoen en nuwe jaar toe.