Groei in SA se mynbedryf sal louwarm bly
Loading player...
Die FNB-ekonoom Thanda Sithole sê groei in die mynbedryf sal na verwagting voorlopig middelmatig bly weens kleiner aanvraag van buite. Mynproduksie het in Oktober op ʼn jaarbasis met 1,4-persent gegroei ná ʼn opwaartse aanpassing van 4,9-persent in September. Dit is die derde agtereenvolgende maand van groei in mynbedrywighede. Sithole sê die middelmatige toename in mynproduksie kom uit 'n breë veld met groei wat in sewe van 12 sektore aangemeld is: