ActionSA verwelkom spazawinkels in plaaslike besit
Loading player...
ActionSA Gauteng verwelkom die beroep deur die sekretaris-generaal van die ANC Fikile Mbalula dat spazawinkels en ander kleinondernemings streng net vir Suid-Afrikaners uitgehou moet word, asook die massadeportasie van buitelanders wat spazawinkels onwettig besit. Funzi Ngobeni van die party sê dit is 'n reuse-oorwinning vir plaaslike entrepreneurs, asook burgerlike organisasies wat saam met ActionSA daarvoor gevra het: