Eskom bespaar R17 miljard se diesel
Loading player...
Eskom sê die herstelplan het uitgeloop op jaar-tot-jaar dieselbesparings van amper 17 miljard Suid-Afrikaanse rand, wat ongeveer 70 persent minder is as die 24,3 miljard rand wat verlede jaar oor dieselfde tydperk bestee is. Daphne Mokwena van Eskom sê die kragnutsmaatskappy se strategiese gebruik van piekstasies, waaronder gepompde berging en oop-siklusgasturbines, is steeds die sleutel tot die bestuur van die vraag na elektrisiteit in piektye, veral in die namiddag en aand van vyf tot tien: