#DieGrootTrek - Adv. Jackie Fick

Loading player...
Jackie spesialiseer in kubersekuriteit en menshandel. Sy kom gesels vandag met ons om te gesels oor die gevare wat sosiale media inhou, hoe om jouself veilig te hou aanlyn en seker te maak jy raak nie n statistiek nie en ook wat prakties kan werk om jou gesin en veral kinders veilig te hou nie net in die feestyd nie maar reg deur die jaar.
3 Dec 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min