Suid-Afrika se amptelike tale
--:--
Suid-Afrika se Grondwet erken 12 amptelike tale. ’n Grondwet is ’n wet waarop al die ander wette van ’n land gegrond word.