Mynbou

Loading player...
Die aarde se kors bevat 'n groot hoeveelheid minerale en ander materiale wat baie nuttig vir mense is. Om hierdie waardevolle, natuurlike hulpbronne te bekom, moet mense in die grond delf of myn. Die gate wat hulle grawe, word myne genoem. Mynbou speel ‘n geweldige groot rol in die Suid-Afrikaanse ekonomie en het in 2022 nagenoeg R200 miljard tot die land se bruto binnelandse produk (BBP) bygedra.
26 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Die Middeleeue

Die Middeleeue beskryf die tyd tussen die val van die Romeinse Ryk in ongeveer 476 en die begin van die Renaissance-era in die 14de eeu.
14 Jul 11 min

Damme van Suid-Afrika

Suid-Afrika het meer klein as groot damme, want weens ’n groot landboubedryf het baie plase hul eie damme.
14 Jul 8 min

Poësie

Poësie verwys na die digkuns. ʼn Gedig is ʼn letterkundige teks in versvorm, met of sonder rym, waarin die digter ʼn sekere gedagte of gevoel deur middel van taalsimbole wil oordra.
14 Jul 7 min

Louis Braille

Louis Braille is op 4 Januarie 1809 in Coupvray, ʼn klein plattelandse dorpie buite Parys in Frankryk, gebore.
14 Jul 11 min