Stella op #BrunchmetAnnelie

Loading player...
Stella Kuier by die #BrunchmetAnnelie! Sy het 'n nuwe enkelsnit "Dis 'n Dans" en sy het haar keyboard saamgebring... Ons gesels musiek, ma wees en nie meer probeer inpas by wat ander mense van jou dink of verwag nie. En Stella maak musiek.
25 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min