Boko sê dat globale stelsels Afrika help teen armoede

--:--
Afgevaardigdes by die 2024 Afrika Ekonomiese Konferensie in Gaborone, Botswana, vra vir die hervorming van globale finansiële stelsels om Afrika-ekonomieë beter te ondersteun te midde van krisisse. Die geleentheid is georganiseer deur die Afrika Ontwikkelingsbank en is daarop gemik om uitdagings soos ekonomiese wisselvalligheid, klimaatsverandering en konflikte te bespreek. Die president van Botswana, Duma Boko, vra vir oplossings om armoede te verlig en die dringende kwessies van die vasteland aan te spreek:
26 Nov 12AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Meer as 4 000 polisie ontplooi vir stemdag

Die Namibiese polisie sal met die Namibiese Verkiesingskommissie saamwerk om te verseker dat die verkiesings 'n sukses is. Meer as 4 000 beamptes word vandag landwyd ontplooi. Lede van die publiek word aangemoedig om hul eie veiligheid in gedagte te hou wanneer hulle stem. Generaal-majoor Elias Mutota, adjunk-inspekteur-generaal vir operasies,…
26 Nov 3AM 1 min

Stilfontein: Sanco veroordeel regering se aanslag

Die burgerregte-organisasie, Sanco, in Noordwes doen ʼn beroep op die regering om die onwettige mynwerkers te red wat nog ondergronds vasgekeer is. Sowat 4 000 onwettige mynwerkers is steeds ondergronds in ʼn ongebruikte skag by die Stilfontein-myn. Meer as 1 000 onwettige mynwerkers het die afgelope weke uitgekom sedert die…
26 Nov 3AM 1 min

Bejaarde egpaar vermis tydens toer in Kunene

Daar is groot kommer oor ‘n bejaarde egpaar, die 82-jarige Hans Jörg Mettier en sy 81-jarige vrou Erika. Die twee is sedert 23 November vermis na hulle Purros in die verre noordwestelike Kunene-streek verlaat het om noordoos na Opuwo Lodge te reis via die Khumib-rivier in donkerblou Toyota Hilux met…
26 Nov 2AM 1 min

Guterres sê ooreenkoms vir plastiekbestuur is kritiek

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, waarsku dat die wêreld besig is om in plastiekbesoedeling te verdrink. Die vyfde ronde onderhandelings om plastiekbesoedeling te beëindig het die week in Suid-Korea begin. Guterres sê enige ooreenkoms moet oplossings bied vir die lewensiklus van plastiek, maar veral vir enkelgebruik-plastiek, asook…
26 Nov 2AM 1 min

Stilfontein: Elke myner wat uitkom sal gearresteer word

Die polisie in Noordwes onderneem om tydens die voortgesette reddingsoperasie onwettige mynwerkers in hegtenis te neem sodra hulle uit die verlate Stilfontein-myn kom. Die adjunk provinsiale Kommissaris van Polisie, Patrick Asaneng, sê owerhede sal nie met die Zama Zamas onderhandel nie want hulle wil misdadigheid in die streek uitroei. Asaneng…
26 Nov 1AM 1 min