Liefde blom ‘onverwags’ vir rocker, aktrise

Loading player...
Die uitkoms van hierdie “lang gewag” word nou boonop in ʼn nuwe lied, en Ard se Afrikaanse enkelsnit, “Die Rede” vasgevang en gevier.
22 Nov 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Die huwelik en intimiteit | Episode 1: Praat met jou maat

Intimiteit is nie iets wat vroeër jare juis bespreek is nie, daarom heers daar baie wanindrukke rondom die onderwerp, meen huweliksberader Louise Ehlers in episode een van Maroela Media se nuwe podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik.
2 Dec 8 min