NamWater loods kliëntetevredenheidsopname
--:--
NamWater het sy eksterne kliëntetevredenheidsopname aangekondig, wat daarop gemik is om dienslewering te verbeter en gemeenskapsbetrokkenheid te versterk. Hy sê die opname is 'n sleutelinstrument om hulle bedrywighede te verfyn en dienste in lyn te bring met klante se behoeftes. Deur deel te neem, kan die publiek help om areas vir verbetering te identifiseer en kommunikasiestrategieë te verbeter. NamWater sê hy sal die opname-bevindinge in die openbaar deel om sy toewyding aan voortdurende verbetering te demonstreer. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Lot Ndamanomhata, NamWater se woordvoerder, wat uitbrei.